Borge

Maak impak. Wees ‘n borg.

Vivo Boerebemarkingsdag is nie net ‘n geleentheid nie; dis ‘n ervaring. Honderde industrieleiers, boere en geesdriftiges gaan deur die hekke stap.

Ons verstaan dat alle besighede nie noodwendig uitstalspasie benodig nie, maar tog steeds hul handelsmerk die blootstelling wil gee wat dit verdien.  Daarom het die Vivo Boerebemarkingsdag besluit om sleutelareas te identifiseer wat ekstra blootstelling kry. 

Gebruik die geleentheid om jou handelsmerk in een van ons hoofareas te laat pronk. Wees kreatief met die uitbeelding van jul handelsmerk – gaan groot!

Klik op die nommer van die spesifieke area vir meer inligting.

MOENIE HUIWER NIE – EERSTE DAAR, EERSTE KLAAR! 

Hoofbiertuin

R60 000

  • Die hoofbiertuin is die grootste watergat tydens die Vivo Boerebemarkingsdag en duisende mense stroom hierheen. Dit is ook waar die boer te siene is saam sy vriende – ’n perfekte netwerkarea!
  • 12 x toegangskaartjies vir Vrydag
  • 12 x toegangskaartjies vir Saterdag
  • Uitnodiging vir 5 x persone na die eksklusiewe dinee op 29 Augustus.
  • Geleentheid om baniere/promosionele items op te rig by die tentedorp (CVO Vivo Sportterrein).
  • Geleentheid om baniere/promosionele items op te rig teen die heinings van die VBB terrein.
  • Geleentheid om die hoofbiertuin area te versier met jou baniere/promosionele items.
  • 1 x bekendstelling met jou logo op VBB se sosialemediaplatforms.
  • 1 x Klankbank onderhoud & video opname vir bemarkingsdoeleindes.
  • Jou handelsmerk/naam sal deurgaans gebruik word wanneer daar na die hoofbiertuin verwys word.

Vivo Aartappelopbrengs Koning kompetisie

4x R50 000

  • Uitnodiging vir 5 x persone na die eksklusiewe dinee op 29 Augustus.
  • Geleentheid om baniere/promosionele items op te rig by die tentedorp (CVO Vivo Sportterrein).
  • Geleentheid om baniere/promosionele items op te rig teen die heining van die VBB terrein.
  • Geleentheid om die vermaaklikheidsarena te versier met jou baniere/promosionele items.
  • 1 x bekendstelling met jou logo op VBB se sosialemediaplatforms.
  • 1 x Klankbank onderhoud & video opname vir bemarkingsdoeleindes.
  • Jou handelsmerk/naam sal deurgaans gebruik word wanneer daar na die vermaaklikheidsarena verwys word.

Aartappelsakkie van die Jaar kompetisie

R25 000

  • Dit is een van Vivo Boerebemarkingsdag se nuuste inisiatiewe en word in samewerking met Aartappel SA gedoen. Ons wil boere die geleentheid te gee om met hul aartappelsakkies te spog. Boere skryf hul aartappelsakkies in, dit word tentoon gestel en ’n wenner word gekies vir die bes ontwerpte sakkie. Die borggeleentheid is perfek vir verskaffers wat direk met die aartappelboer besigheid doen.
  • 12 x toegangskaartjies vir Vrydag
  • 12 x toegangskaartjies vir Saterdag
  • Uitnodiging vir 2 x persone na die eksklusiewe dinee op 29 Augustus.
  • Geleentheid om baniere/promosionele items op te rig by die tentedorp (CVO Vivo Sportterrein).
  • Geleentheid om baniere/promosionele items op te rig teen die heining van die VBB terrein.
  • 1 x bekendstelling met jou logo op VBB se sosialemediaplatforms.
  • 1 x Klankbank onderhoud & video opname vir bemarkingsdoeleindes.
  • Jou handelsmerk/naam sal deurgaans gebruik word wanneer daar na die beste aartappelsakkie verwys word.

VIP losie area

3 x R20,000

  • Die VIP losie areas word spesifiek bemark aan vervoerkontrakteurs wat hul handelsmerk wil blootstel deur een van hul vragmotorwaens te trek en beskikbaar te stel as ’n area waarop ons VIP tafels kan plaas. Boere en besigheidsmanne gaan tafels uitboek vir eksklusiewe gebruik en sal heeltyd blootgestel word aan u handelsmerk.
  • 12 x toegangskaartjies vir Vrydag
  • 12 x toegangskaartjies vir Saterdag
  • Uitnodiging vir 2 x persone na die eksklusiewe dinee op 29 Augustus.
  • 1 x trokwa (voorste wa van interlink) met seile – gelykstaande aan 1 x VIP losie area. Op die wa gaan tafels gedek word wat deur VIP gaste gaan gebruik gedurende die VBB naweek. Die VBB komitee voorsien tafels, 1 x platter per tafel en 1 x bier/cider houer per tafel.
  • Die losie (wa) borg se handelmerk word vertoon op hul seile. Die VIP area staan dan ook bekend as die [VOEG IN HANDELSMERK/NAAM] VIP Losie area.
  • Die borg se naam verskyn elke keer as daar na die spesifieke losie area verwys word.
  • Die borg se naam verskyn op promosionele materiaal wat op die losietafels gebruik word, soos tafelaanwysings en -nommers, ens.
  • Geleentheid om baniere/promosionele items op te rig by die tentedorp (CVO Vivo Sportterrein)
  • Geleentheid om baniere/promosionele items op te rig teen die heining van die VBB terrein.
  • 1 x bekendstelling met jou logo op VBB se sosialemediaplatforms.
  • 1 x Klankbank onderhoud & video opname vir bemarkingsdoeleindes.

Reeds bespreek

Klankbank

R100 000

  • Die Klankbank is waar meer as 40 onderhoude tydens die ekspo gevoer word. Elke keer sal daar na die [JOU HANDELSMERK] KLANKBANK verwys word.
  • Dit is ook waar opnames vir promosionele videos gemaak word en jou handelsmerk sal op videomateriaal vasgevang word en deur Youtube/Facebook gestroom word.
  • Jou handelsmerk sal dus deurgaans blootstelling geniet.
  • 12 x toegangskaartjies vir Vrydag
  • 12 x toegangskaartjies vir Saterdag
  • Uitnodiging vir 5 x persone na die eksklusiewe dinee op 29 Augustus.
  • Geleentheid om baniere/promosionele items op te rig by die tentedorp (CVO Vivo Sportterrein).
  • Geleentheid om baniere/promosionele items op te rig teen die heinings van die VBB terrein.
  • Geleentheid om die Klankbank area te versier met jou baniere/promosionele items.
  • 1 x bekendstelling met jou logo op VBB se sosialemedi platforms.
  • 1 x Klankbank onderhoud & video opname vir bemarkingsdoeleindes.
  • Jou handelsmerk/naam sal deurgaans gebruik word wanneer daar na die klankbank verwys word.

Vermaaklikheidsarena

R25 000

  • In die vermaaklikheidsarena is waar die aksie is! Hier gaan kompetisies en veilings plaasvind en ons gaskunstenaars optree. Ons beplan selfs ’n Western Riding skou!
  • 12 x toegangskaartjies vir Vrydag
  • 12 x toegangskaartjies vir Saterdag
  • Uitnodiging vir 2 x persone na die eksklusiewe dinee op 29 Augustus.
  • Geleentheid om baniere/promosionele items op te rig by die tentedorp (CVO Vivo Sportterrein).
  • Geleentheid om baniere/promosionele items op te rig teen die heining van die VBB terrein.
  • Geleentheid om die vermaaklikheidsarena te versier met jou baniere/promosionele items.
  • 1 x bekendstelling met jou logo op VBB se sosialemediaplatforms.
  • 1 x Klankbank onderhoud & video opname vir bemarkingsdoeleindes.
  • Jou handelsmerk/naam sal deurgaans gebruik word wanneer daar na die vermaaklikheidsarena verwys word.

4 x 4 Baan

R50 000

  • Die 4 x 4 baan is waar verskillende motorfabrikate kan uithaal en wys! Die area is perfek vir besighede wat spesialiseer in 4 x 4 toerusting, die opbou van 4 x 4 voertuie, bande, ens.
  • 12 x toegangskaartjies vir Vrydag
  • 12 x toegangskaartjies vir Saterdag
  • Uitnodiging vir 5 x persone na die eksklusiewe dinee op 29 Augustus.
  • Geleentheid om baniere/promosionele items op te rig by die tentedorp (CVO Vivo Sportterrein).
  • Geleentheid om baniere/promosionele items op te rig teen die heining van die VBB terrein.
  • Geleentheid om die 4 x 4 Baan area te versier met jou baniere/promosionele items.
  • 1 x bekendstelling met jou logo op VBB se sosialemedi platforms.
  • 1 x Klankbank onderhoud & video opname vir bemarkingsdoeleindes.
  • Jou handelsmerk/naam sal deurgaans gebruik word wanneer daar na die 4 x 4 baan verwys word.

Landboudemonstrasie

R40 000

  • Hier gaan verskillende landboudemonstrasies gedoen word –die perfekte area om jou handelmerk bloot te stel aan al die boere en verskaffers wat na die demonstrasies kom kyk.
  • 12 x toegangskaartjies vir Vrydag
  • 12 x toegangskaartjies vir Saterdag
  • Uitnodiging vir 3 x persone na die eksklusiewe dinee op 29 Augustus.
  • Geleentheid om baniere/promosionele items op te rig by die tentedorp (CVO Vivo Sportterrein).
  • Geleentheid om baniere/promosionele items op te rig teen die heining van die VBB terrein.
  • Geleentheid om die landboudemonstrasie area te versier met jou baniere/promosionele items.
  • 1 x bekendstelling met jou logo op VBB se sosialemediaplatforms.
  • 1 x Klankbank onderhoud & video opname vir bemarkingsdoeleindes.
  • Jou handelsmerk/naam sal deurgaans gebruik word wanneer daar na die landboudemonstrasie area verwys word.

Tentedorp

4 x R10,000

  • ’n Spesiale tentedorp en karavaanpark word opgerig by CVO Skool Vivo se sportterrein
  • Die borggeleentheid is perfek vir besighede wat spesialiseer in kamp en karavane.
  • 4 x toegangskaartjies Vrydag
  • 4 x toegangskaartjies Saterdag
  • Geleentheid om baniere/promosionele items op te rig by die tentedorp (CVO Vivo Sportterrein).
  • Geleentheid om baniere/promosionele items op te rig teen die heining van die VBB-terrein.
  • 1 x bekendstelling met jou logo op VBB se sosialemediaplatforms.

Satelietkroeg

R40 000

  • Die satelietkroeg is die eerste pitstop vir baie droë kele. Dit is ook die area waar Aartappel Suid-Afrika hul jaarlikse vergadering hou en waar die ekspo se jaarlikse paneelgesprekke plaasvind. Dit is dus ’n perfekte geleentheid om jou handelsmerk aan boere bekend te maak.
  • 12 x toegangskaartjies vir Vrydag
  • 12 x toegangskaartjies vir Saterdag
  • Uitnodiging vir 3 x persone na die eksklusiewe dinee op 29 Augustus.
  • Geleentheid om baniere/promosionele items op te rig by die tentedorp (CVO Vivo Sportterrein).
  • Geleentheid om baniere/promosionele items op te rig teen die heining van die VBB terrein.
  • Geleentheid om die satelietkroeg te versier met jou baniere/promosionele items.
  • 1 x bekendstelling met jou logo op VBB se sosialemediaplatforms.
  • 1 x Klankbank onderhoud & video opname vir bemarkingsdoeleindes.
  • Jou handelsmerk/naam sal deurgaans gebruik word wanneer daar na die satelietkroeg verwys word.

MammaMall

R25 000

  • Die Engelse gesegde lui “Happy wife, happy life” en dit is waarvoor die MammaMall daar is. Hier het plaaslike talent die geleentheid om hul produkte ten toon te stel en te verkoop. Die borggeleentheid is perfek vir handelsmerke wat in die middel van die VBB terrein raakgesien wil word, want dit is hier waar die MammaMall gevind kan word. Dit is ook ’n goeie geleentheid vir besighede wat die boer se vrou wil beïndruk.
  • 12 x toegangskaartjies vir Vrydag
  • 12 x toegangskaartjies vir Saterdag
  • Uitnodiging vir 2 x persone na die eksklusiewe dinee op 29 Augustus.
  • Geleentheid om baniere/promosionele items op te rig by die tentedorp (CVO Vivo Sportterrein).
  • Geleentheid om baniere/promosionele items op te rig teen die heining van die VBB terrein.
  • Geleentheid om die MammaMall te versier met jou baniere/promosionele items.
  • 1 x bekendstelling met jou logo op VBB se sosialemediaplatforms.
  • 1 x Klankbank onderhoud & video opname vir bemarkingsdoeleindes.
  • Jou handelsmerk/naam sal deurgaans gebruik word wanneer daar na die MammaMall verwys word.

Hoofhekke

R30 000

  • Almal wat by die Vivo Boerebemarkingsdag aankom, moet deur die hoofhekke stap. Verlede jaar was dit ongeveer 5000 mense! As jy wil hê jou besigheid moet heel eerste raakgesien word, is dit die perfekte plek om jou handelsmerk te laat pronk.
  • 12 x toegangskaartjies vir Vrydag
  • 12 x toegangskaartjies vir Saterdag
  • Uitnodiging vir 2 x persone na die eksklusiewe dinee op 29 Augustus.
  • Geleentheid om baniere/promosionele items op te rig by die tentedorp (CVO Vivo Sportterrein).
  • Geleentheid om baniere/promosionele items op te rig teen die heining van die VBB terrein.
  • Geleentheid om die hoofhekke te versier met jou baniere/promosionele items.
  • 1 x bekendstelling met jou logo op VBB se sosialemediaplatforms.
  • 1 x Klankbank onderhoud & video opname vir bemarkingsdoeleindes.
  • Jou handelsmerk/naam sal deurgaans gebruik word wanneer daar na die hoofhekke verwys word.

Vrouefees

R25 000

  • Die Engelse gesegde lui “Happy wife, happy life” en dit is waarvoor die Vrouefees daar is. Tydens die Vrouefees word werkswinkels en interessante praatjies wat spesifiek fokus op vrouwees aangebied. Dit is ’n goeie geleentheid vir besighede wat die boer se vrou wil beïndruk.
  • 12 x toegangskaartjies vir Vrydag
  • 12 x toegangskaartjies vir Saterdag
  • Uitnodiging vir 2 x persone na die eksklusiewe dinee op 29 Augustus.
  • Geleentheid om baniere/promosionele items op te rig by die tentedorp (CVO Vivo Sportterrein).
  • Geleentheid om baniere/promosionele items op te rig teen die heining van die VBB terrein.
  • Geleentheid om die Vrouefees te versier met jou baniere/promosionele items.
  • 1 x bekendstelling met jou logo op VBB se sosialemediaplatforms.
  • 1 x Klankbank onderhoud & video opname vir bemarkingsdoeleindes.
  • Jou handelsmerk/naam sal deurgaans gebruik word wanneer daar na die Vrouefees verwys word.