R3750,00 BTW ingesluit
Kies slegs 22 Augustus om die bespreking te begin. Bespreking geskied vir beide dae.
Watter tipe kosstalletjies soek ons?
Enige verversings & wegneemetes wat ons dagbesoekers kan geniet – wees kreatief en uniek.
Boerekos is altyd ‘n wenner.
Etes moet maklik en koste-effektief voorberei word.
Kragverbruik moet beperk word – neem dit asseblief in ag.
*Onderhewig aan goedkeuring en beskikbaarheid.
Stalletjie is eers bevestig sodra 100% betaling ontvang is